Wegraping: 'Nou is dit terug na die Skrifte'

2011-05-24 09:10
Tweets Share Share line Print

Pretoria - Nou is dit terug na die Skrifte toe om te gaan kyk waar hulle dit verkeerd verstaan het. Hulle moet hulself deur die Skrif laat korrigeer.

Só gesels Johannes Coetzee, wie se boodskap dat daar op 21 Mei ’n groot aardbewing en wegraping van gelowiges sou wees, die afgelope naweek verkeerd bewys is.

’n Merkwaardig opgewekte Coetzee het Maandag gesê hulle is teleurgesteld, maar dit gaan steeds goed.

Hy meen mense wat soos hy dink, is nou in ’n soortgelyke posisie as wat Jesus se dissipels was toe Hy gekruisig is terwyl hulle verwag het Hy sou koning word.

Hy erken ruiterlik dat hulle verkeerd was en vra om verskoning daarvoor, maar sê dit was net met sekere aspekte, soos die wegraping en aardbewing.

Hy is steeds oortuig dat daar iets baie belangriks in die gees gebeur het.

Daar het ’n enorme wêreldwye proklamasie plaasgevind dat die einde naby is.

Hy verwys na die gelykenis van die vyf wyse en vyf dwase maagde waarin daar gesê word die bruidegom het getalm. Hulle probeer nou peil waarom Hy talm.

Coetzee bly egter oortuig dat die finale einde van die wêreld op 21 Oktober gaan aanbreek en, soos hulle van die begin af voorspel het, dat dit dan met vuur en swael verteer sal word.

Hy is baie ontsteld oor die suggesties dat hulle nie hul rekeninge sou betaal nie. Hy sê hul hotelrekening en elke ander rekening is volledig vereffen.

Hy is ook nie nou in ’n penarie dat hy sonder kos of komberse sit omdat hy al sy geld aan sy veldtog bestee het nie. Hy is dalk materieel nou swakker daaraan toe as vroeër, maar hy het nou skatte in die hemel wat hy vir geen geld ter wêreld sal verruil nie.

Daar word nou vir hulle gesorg, sê Coetzee. Hy wil geen ander God dien nie.

Terug kerk toe sal hy egter nooit nie. Hy beleef die ergste veroordeling en spot juis van kerkmense. 

- Volksblad

Lees meer oor: godsdiens  |  geloof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
75 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Ou Juju, jy's stil en ons het in weke nie van jou gehoor nie. Laat hoor van jou want ons weet jy voer reeds weer iets in die mou. Jou geldsake lyk ook nog klop-disselboom........jy't mos nog baie pêlle in die ANC wat jou sekerlik help met 'n tender of twee. Wanneer vat jy die ANC aan of wag jy vir die party-kongres later vandeejaar ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2005
R 109,995.00

KIA

Carnival 2.5 V6 AT MPV
2000
R 89,995.00

NISSAN

Hardbody 2000i LWB PU
2011
R 144,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.