“Wees versigtig met lied” – ANC

2010-04-07 12:51
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC het Woensdag ‘n verklaring uitgereik waarin hulle die kwessie rondom Dinsdagaand se vergadering opgeklaar het.

“Die ANC het soos gewoonlik Dinsdagaand hulle weeklikse vergadering gehou by die president se amptelike woning in Pretoria.

“Daar is besluit dat weens die huidige klimaat in Suid-Afrika,  alle strukture binne die ANC hulself moet terughou. Die strukture is versoek om nie aan enige publieke debat deel te neem oor die dood van Eugene Terre’Blanche nie,” het die party in ‘n verklaring gesê.

Volgens Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, is die party se interne strukture versoek om “versigtig te wees wanneer hulle struggle liedere sing  wat woorde bevat wat sal bydra tot rasse-polarisasie in Suid-Afrika”.

“Ons versoek aan ons lede word ondersteun deur die feit dat ons ‘n verantwoordelikheid het om te verseker dat hulle nie gebruik word as ‘n sondebok vir ander agendas nie.”

Die ANC het dit egter duidelik gemaak dat hulle nie struggle liedere verban nie, insluitende die omstrede ‘Skiet die boere’-lied. Na bewering sal die party se nasionale uitvoerende komitee (NUK) tydens hulle volgende vergadering wat tussen 14 en 16 Mei sal plaasvind die debat rondom sommige van hulle liedere bespreek.

Die historiese waarde en impak van die lied moet egter in ag geneem word.

“Tot op hede het die ANC nog niks uitgevra oor die feit dat ‘n 15-jarige plaaswerker betrokke was by die wrede moord van Terre’Blanche nie.

“Ons het ook nog niks gesê oor die feit dat sommige dele van die media die kwessie ignoreer dat sommige mense nie hulle lone ontvang nie. Ons vind dit ook vreemd dat sommige mense ‘n politieke kwessie maak van iets wat duidelik ‘n kriminele saak is,” het Mantashe gesê.

Mantashe het ook gevra waarom die media nie soveel aandag aan ‘n storie gee waartydens ‘n swart jagter deur ‘n boer doodgeskiet is nie. Die boer is glo op R5000 borgtog vrygelaat.

“Ons bevraagteken die objektiwiteit van die media.”

Luister hier na 'n klankgreep van die radio-onderhoud


 

- Sapa  
 

Lees meer oor: anc  |  boere

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Ou Juju, jy's stil en ons het in weke nie van jou gehoor nie. Laat hoor van jou want ons weet jy voer reeds weer iets in die mou. Jou geldsake lyk ook nog klop-disselboom........jy't mos nog baie pêlle in die ANC wat jou sekerlik help met 'n tender of twee. Wanneer vat jy die ANC aan of wag jy vir die party-kongres later vandeejaar ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2005
R 109,995.00

KIA

Carnival 2.5 V6 AT MPV
2000
R 89,995.00

NISSAN

Hardbody 2000i LWB PU
2011
R 144,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.