Weduwee kry R3,7 milj ná man sterf

2010-02-25 12:07
Tweets Share Share line Print

Pretoria - Die Noord-Gautengse hooggeregshof het Donderdag 'n eis van R3,7 miljoen aan 'n weduwee wie se man in 'n ongeluk dood is, toegestaan. 

Trish Phillips (38) het 'n eis by die Padongelukkefonds ingedien ná haar man, Trevor, in April 2007 in 'n kop-aan-kop botsing dood is.

Mnr. Phillips was omstreeks middernag saam met 'n kollega op pad huis toe ná 'n werksfunksie toe 'n ander voertuig skielik voor hulle ingery en met hulle gebots het.

Mnr. Phillips en sy kollega is op slag dood.

Die bestuurder van die ander motor is skuldig bevind aan nalatige bestuur. Hy beweer sy aandag was oombliklik afgetrek toe die ongeluk plaasvind.

Die Phillips-egpaar het drie kinders wat ten tyde van die ongeluk tussen een en nege jaar oud was.

– Nuus24
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: hof  |  padveiligheid  |  ongelukke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wanda.fourie1 sê... Sal my nie verbaas as hulle juis nie die polisieman geskiet het nie, omdat die hulle gehelp het om te ontsnap. Die donerse goed is net so korup soos die wat kastig in aanhouding is....wens die regering bring n wet in wat se dat ons as gemeenskap wet in eie hande kan neem,ek glo geregtigheid sal dan seevier! ek is gatvol om te MOET staatmaak op die polisie, want dis niks ander as om te se maak vir wolf skaapwagter nie. as my kind verkrag word of my pa word koelbloedig vermoor, sal ek graag die dooie bliksem van kant wil maak, hom uit die samelewing verwyder. So sal ons ook beter kan lewe, ons belasting geld word per slot van sake gebruik om die gemors te wine en dine in ons LUUKSE tronke, ons president staan een oggend op en val oor een van sy vele F-UP gedagtetjies en wat doen hy?....hy laat al wat n krim is vry sodat hulle verder kan moor en tekere gaan terwyl hy met sy soveelste ousietjie trou! oja, ons betaal sommer ook vir daai party! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Intelligence Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Android Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Business Analyst

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2011
R 108,995.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab Hi-Rider PU
2006
R 149,995.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.