Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Watertoevoer in PTA herstel

2012-06-28 07:31
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Watertoevoer na huis­houdings in Sinoville, Annlin, Dorandia, Pretoria-Noord, Wonderboom en gebiede langs die R101 tot by Rooiwal is Woensdagaand herstel, het die stad gesê.

"Die water is omstreeks 15:00 aangeskakel. Dit is later as wat aanvanklik verwag is omdat die posisie van die pypleiding bykomende werk vereis het," het Dikeledi Phiri, woordvoerder van die stad, in 'n verklaring gesê.

Die watertoevoer is ontwrig nadat 'n waterpypleiding tydens bouwerk by 'n nuwe waterreservoir beskadig is

Phiri het gesê sowat 35 huise in die onmiddellike omgewing van Van der Schyff- en Elizabethstraat in Wonderboom is oorstroom en eise teen die stad sal in terme van die kontrak – deur die kontrakteur se versekering – uitbetaal word.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: pretoria
VOLGENDE OP NUUS24X

Vuyo laaste keer gegroet

7 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Marie Andre Vlok sê... Afrikaner Gewete, as ons nie weet nie, sal ons nie weet nie. Vra die inwoners self. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Irene - 07:47 AM
    Road name: Nellmapius Drive Both Ways
    DELAYS approaching Main Road
  • Friday Pretoria - 07:46 AM
    Road name: Meiring Naude Road Southbound
    DELAYS between Cussonia Avenue and Lynburn Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

.Net Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Sales Consultant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Management Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.