Waterfront kry plesierwiel voor WB

2010-04-21 07:52
Tweets Share Share line Print

Jodine Cloete

Kaapstad - ’n Skouspelagtige uitsig oor Robbeneiland, die Kaapstadse middestad en Tafelberg is wat wag op waagmoediges wat kans sien om ’n 50 m hoë plesierwiel in die V&A Waterfront aan te durf.

TheWheel of Excellence is soortgelyk aan die bekende London Eye en sal teen Mei van Parys, Frankryk, by die Waterfront aankom.

Dié wiel sal teen vroeg Junie operasioneel wees vir die publiek, gereed vir die toeloop van buitelandse toeriste gedurende die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Die wiel bestaan uit 36 luukse kapsules en 288 mense (agt in ’n kapsule) kan tydens ’n rit op die wiel geakkommodeer word. ’n Rit, teen R70 per persoon, duur tussen 15 minute en 20 minute.

Die kapsules het glasvloere en lugversorging.

“Besoekers sal met nuwe oë na die Waterfront kyk en terselfdertyd ’n wonderlike geleentheid geniet,” het John Elliott, woordvoerder van die V&A Waterfront, gesê.

Die wiel gaan by die Gateway Canal opgerig word. Dit sal minstens ses maande in die Waterfront wees.

Die wiel, wat deur Ronald Bussink ontwerp is, was al in lande soos Amerika, Australië, Frankryk en Japan.

Vir meer inligting besoek www.waterfront.co.za

- Sport24

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: kaapstad  |  toerisme  |  2010

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Ou Juju, jy's stil en ons het in weke nie van jou gehoor nie. Laat hoor van jou want ons weet jy voer reeds weer iets in die mou. Jou geldsake lyk ook nog klop-disselboom........jy't mos nog baie pêlle in die ANC wat jou sekerlik help met 'n tender of twee. Wanneer vat jy die ANC aan of wag jy vir die party-kongres later vandeejaar ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2005
R 109,995.00

KIA

Carnival 2.5 V6 AT MPV
2000
R 89,995.00

NISSAN

Hardbody 2000i LWB PU
2011
R 144,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.