Wasteman aangekla van korrupsie en bedrog

2009-11-29 23:55
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Wasteman, verantwoordelik vir die verwydering van mediese afval, word ondersoek op aanklagte van korrupsie en bedrog.

Die maatskappy het ook tonne mediese afval onwettiglik begrawe.

“Die ondersoek gaan oor beide die onwettige storting sowel as aanklagtes van bedrog en korrupsie binne die maatskappy,” het ‘n woordvoerder van die departement van omgewingswese gesê.

Die Green Scorpions het ‘n klopjag op Wasteman, die land se grootste afval-verwyderings maatskappy, uitgevoer.

Die klopjag het gelei tot die ontdekking van onwettige stortingsterreine in die Welkom area waar tonne mediese afval begrawe is.

- Sapa
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Dawid sê... Stem met jou saam behalwe die deel oor die koeie! Koeie is herkouers en my ondervinding is die lot is nie herkouers nie,wil net nog meer hê! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RunX 140 RT 5-dr MY05
2005
R 105,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 123,120.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 109,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.