Wagte skiet inbreker dood

2010-01-18 08:40
Tweets Share Share line Print

Die rowers het met hulle wegkommotor in 'n muur ingeploeg. (Beeld)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Virginia Keppler

Johannesburg - Veiligheidswagte het Sondagoggend ’n gewapende inbreker doodgeskiet en sy makker gearresteer kort nadat hulle by ’n huis in Brummeria, Pretoria, ingebreek het.

’n Derde inbreker het gevlug.

Die inbrekers, glo van Mamelodi, is gesoek vir onder meer huisbraak en die besit van vermoedelik gesteelde eiendom.

Aveline Hardaker, polisiewoordvoerder, het gesê die drie boewe het omstreeks 10:30 by ’n huis in Hendriklaan ingebreek toe die huis se alarm geaktiveer is.

Hardaker het gesê twee veiligheidswagte van die maatskappy ADT was gou op die toneel en het op die inbrekers by die huis afgekom.

Die inbrekers het in ’n wit Golf gespring en op die wagte begin skiet. Die wagte het op die motor losgebrand en die bestuurder van die voertuig doodgeskiet.

“Hy het beheer oor die voertuig verloor en in die muur van die Brummeria-landgoed op die hoek van Hendriklaan en Snymanweg vasgery.

“Die ander verdagte is onmiddellik gearresteer, maar die derde verdagte het gevlug.”

Volgens Hardaker het die polisie kort daarna op die toneel opgedaag. Elektriese goedere en ’n kamera is in die voertuig gevind.

Hardaker het gesê nie een van die wagte is beseer nie. Die verdagte sal binnekort in die hof verskyn.

Hardaker het gesê die polisie ondersoek ’n klag van huisbraak en die besit van vermoedelik gesteelde eiendom.

- Beeld

Lees meer oor: rooftogte  |  inbrake  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Willem ek dink hy het gou die hoed omgestuur by die plekke waar hy so geredelik sy verbale diarree gaan uiter. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2005
R 109,995.00

KIA

Carnival 2.5 V6 AT MPV
2000
R 89,995.00

NISSAN

Hardbody 2000i LWB PU
2011
R 144,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.