WB-toeris in hof ná ongeluk

2010-06-22 06:25
Tweets Share Share line Print

Pieter Steyn en Earl Coetzee, Beeld

Johannesburg - Een mens is dood en nog een beseer in ’n motorongeluk toe ’n Britse toeris glo in opdrag van sy GPS ’n U-draai gemaak en teen ’n aankomende voertuig gebots het.

James Hayward (24) van Engeland, het Sondag op die N1, suid van Bloemfontein, die afdraai na die Rosestad gemis.

Nadat hy glo sy GPS se instruksie om ’n U-draai te maak gevolg het, het hy teen ’n ander voertuig gebots.

Die bestuurder van die motor het aan sy beserings beswyk en die passasier is beseer.

Hayward het Sondagaand in ’n spesiale Fifa-hof verskyn op aanklag van strafbare manslag.

Hayward en twee vriende, wat in Suid-Afrika is vir Wêreldbeker-sokkertoernooi, sou Maandag na Durban vertrek het. Sy terugvlug na Brittanje is vir 4 Julie geskeduleer.

Hy is Sondagaand op borgtog van R1 000 vrygelaat. Hayward het Maandag weer in die hof verskyn en sy borgtog is verleng.

Die saak is uitgestel tot Donderdag terwyl die hof wag vir die uitslae van die oorledene se nadoodse ondersoek.

Die polisie wag ook nog op inligting van die beseerde passasier.

- Beeld

Lees meer oor: ongelukke  |  2010  |  padveiligheid

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Willem ek dink hy het gou die hoed omgestuur by die plekke waar hy so geredelik sy verbale diarree gaan uiter. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2005
R 109,995.00

KIA

Carnival 2.5 V6 AT MPV
2000
R 89,995.00

NISSAN

Hardbody 2000i LWB PU
2011
R 144,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.