Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vyftien vas vir openbare geweld

2012-06-17 21:01
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vyftien mense is in hegtenis geneem vir openbare geweld in Mahikeng, het die polisie in Noordwes Sondag gesê.

Volgens brig. Thulani Ngubane is hulle Saterdag en Sondag in hegtenis geneem.

“Die voortdurende situasie van openbare geweld in Mahikeng, Moshawaneng en uitbreiding 38 het gelei tot die inhegtenisneming van 15 mense, wat tussen gister [Saterdag] en vandag [Sondag] in hegtenis geneem is.”

Hy het gesê inwoners het Saterdag ‘n huis in Uitbreiding 38 aan die brand gesteek.

“Die huis behoort aan die plaaslike raadslid in daardie wyk. Die polisie het na daardie huis gegaan en die brandweerdiens is ook ingelig, maar die huis het reeds afgebrand.”

Hy het gesê ‘n raadslid het Sondag omstreeks 16:00 gerapporteer dat kinders in Uitbreiding 38 verbygaande motors met klippe bestook en die paaie afgesper het.

“Die polisie is na die gebied ontplooi en monitor op die oomblik die situasie.”

Vyf mense is in verband met hierdie voorval in hegtenis geneem.

Hy het gesê dié wat in hegtenis geneem is, word aangekla van onder meer brandstigting, openbare geweld en opsetlike saakbeskadiging.

Hulle sal na verwagting Maandag in die Mahikeng-landdroshof verskyn.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: mahikeng  |  onluste
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Berhalet Beukes sê... Dis absurd! Sulke bliksems moet summier afgedank word! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Sandton - 08:22 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS approaching the Marlboro Drive exit
  • Wednesday Alberton - 08:22 AM
    Road name: Van Riebeeck Avenue Northbound
    HEAVY DELAYS towards Rand Airport Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.