Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vyfjarige seun sien hoe pa sy ma vermoor

2013-01-02 11:38
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Vyfjarige seun het gesien hoe sy pa enkele minute voor die nuwe jaar sy ma aangerand en geskiet het, het die polisie gesê.

“Die seun se ma, wat 26 jaar oud was, en die pa het met mekaar gepraat toe hy haar begin slaan het. Daarna het hy haar voor die seun geskiet,” het kol. Leonard Hlathi gesê.

Dis onbekend waaroor die paartjie Maandagaand in hul huis in Senotlelo, buite Mhlanga, in Mpumalanga baklei het.

Die seun het na sy ma se ouers gehardloop nadat sy geskiet is.

“Die familie van die vrou het na die huis gegaan en voordat hulle by die toneel opgedaag het, het hulle geweerskote gehoor... Hulle het toe gesien dat die man selfmoord gepleeg het.”

Die vrou is na die Mmametlhake-hospitaal geneem, waar sy ure later gesterf het.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: gesinsmoorde  |  moord
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

ErnusSmit sê... Francois - die lewe in eintlik heel eenvoudig. 'n Ding is of reg of verkeerd. Die feit dat almal mense is waarborg dat ons foute gaan maak. En ja - die "te" in alles veroorsaak 'n probleem. Te veel links, te veel gedrink ens ens ens. Ons het almal 'n ingeboude waarskustelsel, ons weet wanneer ons droogmaak en erken dit baie makliker teenoor onsself in stilte as teenoor ander. Ek verpes dit as mense veralgmeen, nie alle sogenaamde Christene is goed nie, maar verseker is nie almal sleg nie. Oordeel elke saak op meriete en die antwoord is meestal baie maklik. Kommentaar op die forums bloot net om reaksie uit te lok irriteer my grensloos, my gevoel was nog altyd dat die skrywer 'n bydrae moet maak, ek sal lees al stem ek nie saam nie - maar om te tart net om chaos te veroorsaak is nie aan nie - maar heel moontlik sal sommiges reken ek is ook skuldig daaraan? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Irene - 15:34 PM
    Road name: Nellmapius Drive Both Ways
    SLOW TRAFFIC at Main Road
  • Thursday Bredell - 15:34 PM
    Road name: High Road Southbound
    ROADWORKS between the R21 Interchange and Pomona Road - expect delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.