Vyfde verdagte in hof vir moord op Cope-LP

2012-02-03 18:33
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Vyfde man wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op die Cope-LP Jack Tolo sal na verwagting Vrydag in die Sekhukhune-landdroshof verskyn, het die polisie in Limpopo gesê.

Die 41-jarige, wat daarvan beskuldig word dat hy die meesterbrein agter die moord in Augustus 2011 was, is Donderdag in Mamelodi in Pretoria in hegtenis geneem, het lt. kol. Mohale Ramatseba gesê.

Vier ander mans het reeds in verband met die moord in die hof verskyn.

Peter Ditshego (30), Frans Matula (33), Solomon Nkosi (41) en Fafi Mokgaumane Leshilo (41) staan tereg op aanklagte van moord, vier aanklagte van ontvoering, roof met verswarende omstandighede en saakbeskadiging.

Die vier, wat in polisie-aanhouding is, sal op 5 Maart weer in die Sekhukhune-landdroshof verskyn.

Tolo is op 21 Augustus by sy huis in Ga-Mashu, Sekhukhune, vermoor. Tydens die aanval het ses mans Tolo se familie vasgebind, vir Tolo doodgeskiet en aangedring op geld, juweliersware en selfone.

Tolo se selfoon is glo later by een van die mans wat in polisie-aanhouding is gevind.

Volgens Ramatseba is die sesde verdagte, Phankgo Lucas Makua Choma, van Tokakgoma in Sekhukhune, steeds op vrye voet.

Enigiemand met inligting kan lt. Morris Machethe van die Valke op 082 451 7158 kontak.

– Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

Lees meer oor: jack tolo  |  cope  |  misdaad  |  moorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Willem ek dink hy het gou die hoed omgestuur by die plekke waar hy so geredelik sy verbale diarree gaan uiter. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2005
R 109,995.00

KIA

Carnival 2.5 V6 AT MPV
2000
R 89,995.00

NISSAN

Hardbody 2000i LWB PU
2011
R 144,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.