Vyfde man vas vir moord op boer

2012-01-06 08:33
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – 'n Vyfde man het Donderdag weens die koelbloedige moord op Thomas Ferreira (54), ’n Vrystaatse boer en sakeman, in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.

Dit kom nadat vier mans vroeër vasgetrek is.

Gilford Mahlakametsa (38) is Woensdag omstreeks 04:00 by sy huis in Batho in hegtenis geneem.

Hy en die ander vier mans sal weer op 12 Januarie in die hof verskyn en sal dan moontlik om borgtog aansoek doen.

Kapt. Rulene Kühn, polisiewoordvoerder, het vroeër gesê die polisie se direktoraat vir die ondersoek van voorkeurmisdade (Valke) het vir Mahlakametsa ná ’n deeglike ondersoek in hegtenis geneem en ook op ’n pistool – vermoedelik die moordwapen – beslag gelê. Dié pistool is vermoedelik ’n gesteelde wapen.

Ferreira is die aand van Sondag 27 November herhaaldelik deur sy kombuisdeur op die plaas Riversford geskiet.

Die vermoorde Ferreira se suster, Michelle Ferreira, sê sy glo nie dat roof die motief vir die koelbloedige moord op haar broer was nie.

“Ek dink hier sit veel meer agter die storie. As hulle kom roof het, hoekom het hulle niks gevat nie? Die sleutels van sy Jeep en Nissan Navara wat in die motorhuis was, het openlik in die huis gehang.”

Sy sê as hulle regtig geld wou steel, kon hulle haar broer by sy vulstasie oorval het. Ferreira was die eienaar van die Shell-vulstasie by Tom’s Place, minder as 5 km van die plaashuis af.

Die vermoorde Ferreira het waarskynlik van sy moordenaars geken.

Volg Nuus24 op Twitter

- Volksblad

Lees meer oor: plaasmoorde  |  moord

Lewer kommentaar op hierdie artikel
37 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Willem ek dink hy het gou die hoed omgestuur by die plekke waar hy so geredelik sy verbale diarree gaan uiter. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2000
R 65,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.