Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vyf vas vir moord op ANC-hoë

2011-01-07 12:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Vyf mans is vroeg Vrydagoggend in hegtenis geneem in verband met die moord op die hoofsweep van die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit, Johan Holme Ndlovu, het die polisie in Mpumalanga gesê.

“Die mans is in drie verskillende huise in Nyongane naby Hazyview in hegtenis geneem,” het kapt. Leonard Hlathi gesê.

“Twee selfone wat na bewering aan die vermoorde man behoort het, asook ‘n vuurwapen, is in hulle besit gevind. Die vuurwapen is die wapen wat na bewering gebruik is om Ndlovu te vermoor,” het hy gesê.

Ndlovu is Woensdag in die vroeë oggendure enkele kilometers van sy huis af in sy bors, hand en boud geskiet.

Sy liggaam is deur familielede in die bosse gevind nadat ‘n ongeïdentifiseerde man sy vrou gebel en gesê het waar om hom te vind.

Die mans sal na verwagting Maandag in die hof verskyn.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: johan holme ndlovu  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dave Du Plessis sê... Jy's 100% reg, Joe! Die DA is niks anders (werklik!) as 'n naamsverandering van die Progesiewe Party wat onder leiding van (Dr.) Bernard Friedman, Helen Suzman en Van Zyl Slabbert, probeer het om die blanke te ondergrawe. Helen Zille, ex-lid van die Black Sash, was deel van hulle. Daardie jare was hulle, die progge, genoem die linkses en die konserwatiewes wat hulle destyds hand en tand beveg het, ondersteun hule nou. Dieselfde groep spreek hulself uit as 'regs-gesind' en spoeg en spat oor FW, maar wat hulle doen deur die DA te ondersteun is geensins anders as wat FW, Pik, Roelf Meyer en Marthiens Kortbroek Van Schalkwyk gedoen het nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 18:09 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    SLOW TRAFFIC between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
  • Wednesday Pretoria - 18:07 PM
    Road name: Eskia Mphahlele Drive Northbound
    DELAYS between van der Hoff Road and Mabopane Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.