Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vyf sterf, drie beseer in onwettige jaagtog

2013-01-02 13:48
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vyf mense is dood en drie ander het ernstige beserings opgedoen toe twee bestuurders aan die Wes-Rand aan 'n onwettige wedren deelgeneem het, het Sowetan berig.

‘n Bejaarde voetganger en vier jong mense in ‘n bakkie het gesterf toe die bestuurder van die bakkie in Sebenzisa-straat beheer oor die voertuig verloor het.

Die bestuurder het na bewering teen ‘n motoris resies gejaag.

Die bakkie het Nko Motshwane (78) omgery terwyl die man saam met sy dogter na ‘n plaaslike begraafplaas gestap het.

Volgens die berig het die tweede bestuurder op die vlug geslaan.

“Ons kinders luister nie en hierdie is die gevolge,” het Jaftha Motsumi, 'n oom van een van die jong oorledenes, Thapelo Seloro, gesê.

“’n Mens sou dink dat hulle ná die Jub Jub (Molemo Maarohanye)-saak geleer het, maar duidelik het hulle nie,” het hy aan die koerant gesê.

Die polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: padongelukke  |  ongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Dogters dagvaar Mandela

34 minute gelede

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dorus En Riethe Grobler sê... Its impossible that speed can kill you, its the sudden stop that kills you. Nou vir wat sal ons nou engels praat? Verkeersreëls word nie nagekom nie omdat dit nie afgedwing word nie. Ek bestuur elke dag in Pretoria en was jare laas deur 'n padblokade. Naweke, gewoonlik op Saterdae na die rugby, moet ek draaie om dronk mense ry om ongelukke te vermy. Mense is onder die indruk dat jy jouself kan loskoop uit enige verkeerswet wat jy oortree. Dit is seker so en as dit nie stopgesit word nie, sal padgebruikers ry soos hulle wil. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

.Net Developer

Gauteng
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Web Application Developer

Sandton
Communicate Cape Town Finance
Market Related

VB.NET Developer

Gauteng
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.