Vyf beseer in brand by fabriek
2010-05-12 03:06
Johannesburg – Vyf mense is beseer toe ‘n brand by ‘n fabriek in Strand Dinsdagmiddag uitgebreek het, het die Wes-Kaapse paramedici gesê.
Hulle is op die toneel vir brandwonde en rookinaseming behandel.
Volgens Tristan Wadeley, ER24-woordvoerder, is hulle later na die Vergelegen Medi-Clinic geneem.
Details oor die ontploffing is nog nie bekend nie.
- Sapa
Volg Nuus24 op Twitter.