Vyf beseer in bende-skietery

2010-01-04 21:18
Tweets Share Share line Print


Johannesburg - Twee minderjariges en drie volwassenes is geskiet in ’n bende-verwante voorval die naweek, het die Wes-Kaapse polisie Maandag gesê.

Volgens kapt. Nomathemba Muavha, die Mfuleni-polisiewoordvoerder, het twee lede van die “26”-bende Vrydag die huis van ’n lid van die “28”-bende besoek.

“’n 17-jarige seun is in die bors geskiet, ’n 15-jarige meisie wat buite die huis was is agter die oor geskiet en ’n vrou is in die been geskiet,” het Muavha gesê.

Die bende is toe na Kabegastraat, waar hulle ’n man, vermoedelik ’n vriend van die “28”-bende, in die rug geskiet het.

“’n 60-jarige man is in die regterbeen getref deur ’n dwaalkoeël”. 

Die gewapende mans het in die rigting van die R300-hoofweg gehardloop, waar hulle in die huis van een van die bendelede skuiling gaan soek het.

Inwoners van die gebied het die polisie hiervan in kennis gestel.

Twee verdagtes tussen die ouderdom van 20 en 25 is in hegtenis geneem en word van poging tot moord aangekla.

Na verwagting sou hulle Maandag in die Blue Downs-landdroshof verskyn het.

-Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: bendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

neels.minnaar sê... Sy naam is "Slow Blow" Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 64,995.00

BMW

X6 xDRIVE40d SPORT
2010
R 675,990.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2008
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.