Vuurwerke tref passasier agter op bakkie

2012-01-01 15:50
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Drie mense is in Bloemfontein beseer toe ‘n bakkie ‘n lamppaal getref het nadat ‘n passasier deur vuurwerke langs die pad getref is, het paramedici Sondag gesê.

Die bakkie het kort voor middernag Saterdag by Pellissierstraat afgery toe dit verby ‘n groep feesgangers langs die pad verby gery het, het Jeffrey Wicks van Netcare 911 gesê.

Die groep het glo vuurwerke aangesteek en dit het een van die twee passasiers agter op die bakkie getref. Die bestuurder van die bakkie het gevolglik beheer verloor en in die lamppaal vasgery.

Die bestuurder en die voorste passasier is ernstig beseer. Die persoon wat deur die vuurwerke getref is, is vir ligte brandwonde behandel.

Die beseerdes is na ‘n hospitaal geneem vir behandeling, het Wicks gesê.

In ‘n aparte voorval is 16 mense beseer toe ‘n taxi naby Margate omgeslaan het. Agt mense is ernstig beseer.

In Pretoria is vyf mense ernstig beseer toe twee motors op Hans Strydom-rylaan en Disselboomstraat gebots het.

In nog ‘n voorval is ‘n man dood en nog een kritiek beseer toe hul motor op die Rietspruit-pad in Kosmosdal gerol het.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

- SAPA

Lees meer oor: vuurwerke  |  ongelukke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

neels.minnaar sê... Sy naam is "Slow Blow" Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 64,995.00

BMW

X6 xDRIVE40d SPORT
2010
R 675,990.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2008
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.