Vrystaat-boer van moord aangekla

2011-01-14 12:25
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – 'n Boer van die Vrystaat wat glo 'n man van Lesotho in Januarie verlede jaar geskiet het tydens 'n argument oor vee wat onwettig op sy plaas wei, sal aangekla word van moord, het die polisie Vrydag gesê.

Gauta Mofokeng (68) van Fouriesburg is vroeër vandeesweek in hegtenis geneem nadat die direkteur van openbare vervolging (DOV) opdrag gegee het dat hy van moord aangekla moet word, het sers. Sergeant Mmako Mophiring, woordvoerder van die polisie in die Vrystaat, gesê.

Mofokeng het in die hof verskyn en is op borgtog van R1500 vrygelaat.

Die saak sal na verwagting op 27 Januarie na die Bethlehem-streekhof verwys word.

Die polisie het gesê hulle het gesukkel om verklarings van Lesotho te kry weens prosedures wat albei lande moes volg.

Nadat die verklarings bekom is, is die saak na die DOV verwys vir 'n beslissing.

In Januarie 2010 het vee van Lesotho na die Caledon-rivier oorgeloop en op Mofokeng se plaas, Vreugde, gewei.

Die burgerlikes van Lesotho van die Dikgahleng-dorp in die Butha-Buthe-distrik het 'n rivier oorgesteek om hul vee gaan haal, waarna hulle die boer ontmoet en 'n argument ontstaan het.

Een van die mans het toe na bewering die 68-jarige boer op sy kop geslaan met 'n stok.

Mofokeng het na sy huis gegaan om 'n vuurwapen te gaan haal en die man in sy borskas geskiet.

Die twee ander het toe die gewonde man gevat en na die rivier gehardloop. Hy is dood voordat hulle die rivier kon oorsteek.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: moorde  |  boere  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

neels.minnaar sê... Sy naam is "Slow Blow" Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 64,995.00

BMW

X6 xDRIVE40d SPORT
2010
R 675,990.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2008
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.