Vroue spring uit trein ná rowers hulle dreig

2010-07-16 23:10
Tweets Share Share line Print

Wes-Kaap – Vier vroue het uit ‘n bewegende trein gespring nadat hulle wou wegkom van rowers in Somerset-Wes, het die Wes-Kaapse polisie Vrydag gesê.

Volgens konst. Suzan Jantjies het die rowers hulle Donderdagaand omstreeks 19:30 by Firgrove-stasie met ‘n bierbottel gedreig.

Die rowers het hulle beveel om hul besittings te oorhandig, het sy gesê.

“Die vier vroue het uit die trein gespring net toe dit uit die stasie begin beweeg het. Die rowers het ook van die trein gespring en te voet gevlug.”

Die vier vroue, tussen die ouderdomme van 20 en 28, het almal beserings opgedoen en is na die Helderberg-hospitaal geneem.

Die rowers is intussen in hegtenis geneem.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: diefstal  |  rowers

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Adele sê... Ek vra weer... ASSEBLIEF, Kersvader... ons wil die hele sage in boekvorm he... foto's, opinies (elke Jan Rap en sy maat wat dink hy is polities belangrik het al 'n opinie hieroor gelig), die kunstenaar en galery se beweegredes, kulturele agtergrond, die verband hierin tussen kuns en politiek, die hofsake en uitsprake... Hierdie is deel van ons geskiedenis, en het hope vermaakwaarde! Ek soek hierdie boek in my Kerskous... en sal dit waardeer as jy daar uit die noord-pool die uitgewers bel dat hulle solank kan begin met my bestelling. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

IT Manager

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Intermediate .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2011
R 108,995.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab Hi-Rider PU
2006
R 149,995.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.