Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vrou vertel van stoeiery met 'Sondagverkragter'

2012-07-31 12:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Twintigjarige vrou het Dinsdag aan die hooggeregshofsitting in die Palm Ridge-landdroshof vertel hoe sy amper deur die vermeende Sondagverkragter ontvoer is.

“Hy het uit [‘n bakkie] geklim met ‘n rewolwer en my aan my regterarm gegryp,” het sy aan die hof gesê.

Die hof het beveel dat sy nie geïdentifiseer word nie, maar sy het nie in camera getuig soos die vorige minderjarige getuies getuig het nie.

Die vrou het getuig tydens die verhoor van Johannes Jacobus Steyn, wat as die Sondagverkragter bekendstaan.

Steyn word van die moord op Louise de Waal en Lazanne Farmer aangekla.

Steyn (36) staan ook tereg op 11 aanklagte van verkragting, 10 van seksuele aanranding, 10 van ontvoering, een aanklag van poging tot seksuele aanranding, een van poging tot ontvoering en twee aanklagte van aanranding.

Hy het ‘n week gelede onskuldig gepleit op die 37 aanklagte teen hom.

Die 11 meisies wat Steyn glo tussen 2008 en 2011 aangeval het, was tussen 11 en 18 jaar oud.

Die vrou wat Dinsdag getuig het, was 18 jaar oud ten tyde van die aanval en het aan die hof gesê sy het in Augustus 2010 saam met haar 11-jarige broer na ‘n kafee in Potchefstroom gestap toe ‘n bakkie langs hulle stilgehou het.

“Hy het vir my gesê, ‘Jy gaan saam met my kom.’”

Sy het met haar aanvaller baklei en met hom op die gras gestoei.

“My broer het net langs my gestaan. Hy het nie geweet wat om te doen nie,” het sy gesê en begin huil.

Regter Sita Kolbe het aan haar gesê sy sal beter voel as sy aan die hof vertel wat gebeur het.

Sy het geglimlag en aan die hof gesê sy het haar broer beveel om hul pa te gaan roep. Die aanval het twee huise van hulle s’n af plaasgevind.

“Ek het hom [die aanvaller] geskop en die deur toegemaak en huis toe gehardloop.”

Met haar aankoms by die hek van hul huis het haar pa agter die man aangehardloop, maar kon hom nie vind nie.

Haar broer het ook getuig oor die dag se gebeure en het sy suster se getuienis kalm bevestig.

– Volg Nuus24 op Twiter
 

- SAPA

Lees meer oor: sondagverkragter  |  ontvoerings  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... BRING IT ON ... van pishuisies gepraat ! Wie is hierdie DWIS (verskoning word byvoorbaat gevra vir my taalgebruik)wat binne sekondes die duim-funksie weer gemanipuleer het. RUGGRAATLOSE JELLIEVIS. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.