Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vrou verskyn vir moord op haar man

2013-01-19 12:23
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Verpleegster van KwaMakhutha is in hegtenis geneem ná sy betrek is by die moord op haar man, het die KwaZulu-Natalse polisie Saterdag gesê.

Drie vrou, 44, is Vrydag in hegtenis geneem. Haar man is in Desember 2011 dood tydens 'n inbraak en roof, het kol. Vincent Mdunge gesê.

"Drie gewapende mans het sy huis binnegegaan en R70 000 se stokvel-geld gesteel. Die verdagtes het hom in sy Toyota Yaris na die Obivane-rivier geneem, waar hulle hom doodgeskiet het," het Mdunge gesê.

Die voertuig is verlate gevind, en 'n ondersoek het gelei tot die inhegtenisneming van twee mans in Februarie 2012.

'n Vrou, 28, het kort ná die mans aangekeer is, die ondersoekbeampte genader en gesê die derde man wat met die moord verbind word, is haar broer.

Sy het die beampte R30 000 aangebied om die dossier te steel.

Die vrou en haar broer is in hegtenis geneem.

Die polisie het ná 'n verdere ondersoek begin vermoed die vrou is agter haar man se dood.

"Sy het glo drie huurmoordenaars betaal om dit namens haar te doen en gesê hulle moet dit soos 'n huisroof laat lyk en die stokvel-geld steel," het Mdunge gesê.

Die vrou sal na verwagting binnekort in die hof verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jan van der Westhuizen sê... Bedoel Jackson Mthembu ons moet dink hulle is eersteklas-burgers? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pietermaritzburg - 06:29 AM
    Road name: N3 Southbound
    DELAYS between Hilton and Pietermaritzburg
  • Wednesday Ashburton - 06:28 AM
    Road name: N3 Northbound
    ROADWORKS - left lane closed between Umlaas Road and the Lion Park exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.