Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vrou vas vir moord op polisieman

2013-01-22 16:21
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Vrou wat daarvan aangekla word dat sy ‘n polisiebeampte in Pretoria vermoor het, sal Woensdag in die stad se landdroshof verskyn.

Lt.kol. Lungelo Dlamini sê die 26-jarige verdagte sou Dinsdag haar plek in die beskuldigdebank inneem, maar die saak is tot Woensdag uitgestel. Die rede vir die uitstel is onbekend.

Volgens die polisie is die vrou Maandagoggend in Estcourt, KwaZulu-Natal, vasgetrek.

Maj. Abram Tselana (45) is laas op 31 Desember in die middestad gesien, toe hy R23 000 by ‘n bank getrek het.

Sy lyk is vier dae later gevind.

Twee ander mense is ook in hegtenis geneem. Bheki Mhlongo en Zukisa Mablayi het reeds in die hof verskyn en sal in aanhouding bly. Hul saak is tot 1 Februarie uitgestel.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

Lees meer oor: moord
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... Kind hardloop terug na (moordenaar) pa en word doodgeslaan ... DIS ERG ! Cipeta, jy het meer moed as verstand ... more, oormore raak hy weer emosioneel onstabiel en jy of nog een van jou kinders word doodgeslaan. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Emmarentia - 17:46 PM
    Road name: Tana Road
    ACCIDENT before Hofmeyer Street
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.