Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vrou vas vir dagga

2012-12-18 18:02
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Vrou is in Orange Farm in hegtenis geneem vir die besit van dagga, het die Gautengse polisie Dinsdag gesê.

Volgens kapt. Kabelo Marumo is 10 sakke dagga met 'n geraamde straatwaarde van R30 000 Maandag in 'n kamer gevind. 

Marumo sê die vrou se man het 'n klag van huishoudelike geweld by die polisie aangemeld.

Met die polisie se aankoms by hul huis het die man hulle ingelig hy vermoed sy vrou is betrokke by dwelmhandel omdat onbekende mense gereeld die huis besoek.

"Die polisie het tydens hul ondersoek by die huis 'n kamer gevind wat gesluit was. By nadere ondersoek het die polisie die 10 sakke dagga gevind," het Marumo gesê.

Die vrou sal na verwagting Woensdag in die Vereeniging-landdroshof verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: dagga
VOLGENDE OP NUUS24X

ANC-hoofsweep gepos

23 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... Riaan, leuens oor die algemeen is veragtelik, deur mans en vrouens. Maar ek stem saam, hoe bewys 'n man sy onskuld wanneer so klagte teen hom gelê is. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 13:33 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Both Ways
    ROADWORKS between the M21 Ga Rankuwa exit and Hornsnek Road - HEAVY DELAYS
  • Thursday Randvaal - 13:05 PM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Henley Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Services Cashier / Consultant

South Africa
JDG Trading (Pty) Ltd
Market Related

Executive Reward & Benefits Consultant

South Africa
DAV Professional Placement Group
Market Related

Office Support :Engineering

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.