Vrou van Kroonstad skuldig aan bedrog

2010-06-10 10:01
Tweets Share Share line Print

Volksblad

Kroonstad –  ’n Voormalige werknemer van die landbou-onderneming Senwes op Kroonstad is in die streekhof hier op 70 aanklagte van bedrog skuldig bevind.

Streekhoflanddros Rudi Smit het een ander aanklag teen Selma du Plessis (48) teruggetrek.

Ná onderhandelings het die staat ingestem om dié aanklag terug te trek omdat die inligting nie korrek is nie.

Du Plessis het daarna in ’n omvattende pleitverduideliking skuld op die 70 aanklagte beken.

Du Plessis, wat op 6 November verlede jaar in hegtenis geneem is, het bedrog van altesaam R171 204,30 tussen 11 Maart 2008 en 7 Augustus verlede jaar met weegbrugfakture gepleeg.

Luidens die klagstaat het sy 16 transaksies van graanverkope nie opgeteken nie en die geld daarvan vir haarself gevat.

Voorts is 53 transaksies gedeeltelik opgeteken, waarvan sy die balans in haar eie sak gesteek het.

Du Plessis het reeds R110 000 terugbetaal. Sy is voornemens om die res voor haar vonnisoplegging op 19 Augustus terug te betaal.

Die vonnisoplegging is tot dan uitgestel sodat ’n deskundige ’n voorvonnisverslag kan opstel wat vir die hof van hulp kan wees.

Sy het in ’n stadium tydens haar verhoor psigiatriese behandeling ontvang.

Johann Wiegand kla aan.

Hannes Peyper van Welkom tree vir Du Plessis op.

Volg Nuus24 op Twitter

- Volksblad

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: hofsake  |  bedrog

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

neels.minnaar sê... Sy naam is "Slow Blow" Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 64,995.00

BMW

X6 xDRIVE40d SPORT
2010
R 675,990.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2008
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.