Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vrou uit brandende huis gered

2012-04-28 16:57
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Vrou is Saterdag uit 'n brandende huis in Randburg, Gauteng gered, het paramedici gesê.

"Toe die [huis se] binnekant ondersoek is... het 'n paramedikus ontdek dat 'n vroulike inwoner... vasgekeer is," het Andre Visser, woordvoerder vir ER24, gesê.

Sy is uit die huis gered en behandel vir brandwonde aan haar hande, en vir rookinaseming.

Die oorsaak van die brand is onbekend, maar omstanders het tydens die brand probeer om die vlamme om 'n gassilinder te blus, het hy gesê.

Owerhede ondersoek die voorval.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: randburg  |  brande
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Giel Man sê... LOL! Vuur in beweging... Inderdaad so. Dit bring sommer sakke vol foto's terug... ;) Ons het 'n paar Woodstock-manne (Kaap) gehad - rowwe diamante. Een het vir drie weke met 'n erg-gebuigde geweerloop patrollie gestap. Baie sports... Nou nie lelik bedoel nie maar die souties wat saam met ons was, het maar lelik opgevries wanneer daardie groen lugspoor vingers tussen ons begin weef het... Het het met my eie oë gesien hoe opgeleide vyandelike magte hulle wapens WEGGOOI terwyl ons hulle bestorm... (Ovamboland, oorkant die SWA draad - Angola, Zambia...) Dis feite daardie - nie wreed of spog nie. [Vandaar die stelling wat ek vroeër gemaak het; Hoe meer jou lewe bedreig raak - hoe makliker raak dit om iemand te skiet...] PS Ek het maar geen tyd vir politikusse nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.