Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vrou sterf enkele minute ná bysteek

2011-05-04 07:05
Tweets Share Share line Print

Bethuli - ’n Bekende vrou van die dorp is enkele minute nádat ’n by haar in ’n aar in die nek gesteek het, dood.

Maryna Rudman (52) het Sondag laatmiddag saam met haar man, Tim Rudman, aan die etenstafel gesit toe ’n by haar gesteek het. Sy was baie allergies vir bysteke en is minute later dood.

Suzanne le Roux, haar skoonsuster, sê die dood is ’n geweldige skok vir die familie.

“Soos wat ons verneem het, het Maryna aan die etenstafel gesit toe sy in haar nek gesteek is. Sy het ’n hewige reaksie van die bysteek gekry en is vinnig daarna dood.”

Le Roux sê omdat Rudman so allergies vir bye was, is medisyne en inspuitings onmiddellik vir haar gegee, maar dit was te laat.

Rudman en haar man het ’n jagplaas, Oude Fontein, bedryf.

“My skoonsus is hier gebore en het hier grootgeword. Sy was baie geesdriftig oor die lewe en haar hele hart en siel was in die jagplaas. Sy was ’n mens wat altyd hard gewerk het om ’n sukses van enigiets te maak.”

Die begrafnisdiens is môre om 11:00 in die NG kerk op die dorp. Dr. Gerdrie van der Merwe sal die diens behartig.

Benewens haar man word Rudman oorleef deur vier kinders en haar ma, Ansa Lemue van Bethulie.

- Volksblad

Lees meer oor: sterftes  |  allergieë
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... JERRY, verlede Vrydag was mos lekker "fun" ... en dis koud hier in Pretoria, maar my lyfie is lekker warm gelag. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Weltevreden Park - 18:55 PM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY LDV in the right lane before the 14th Avenue exit
  • Friday Pretoria - 18:47 PM
    Road name: Boom Street
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sophie De Bruyn Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.