Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vrou sien 'verkragters' by optog teen geweld

2012-12-08 14:44
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Vrou wat deur 'n groep mans verkrag is, het haar vermeende aanvallers by 'n optog oor vrouemishandeling in Port Elizabeth gesien, het die Weekend Post berig.

Die 50-jarige Andy Kawa van Johannesburg het die mans nadat by die Kings Beach-parkeerterrein, waar sy in Desember 2010 verkrag is, gesien. Sy was in Port Elizabeth om Donderdag 'n optog te lei om geregtigheid te eis vir vroue wat verkrag en mishandel is. Die groep het ook 'n griefskrif aan die polisie oorhandig en gekla oor 'n gebrek aan empatie van polisiebeamptes.

Betogers het op die twee mans toegesak en hulle is in hegtenis geneem.

Kawa het hulle geïdentifiseer as 'n pa en seun (47 en 20 jaar oud), wat op die strand woon en deel was van 'n groep van twee mans wat haar aangeval het.

"Die polisie het my klere by die een man (die pa) gevind. Hulle het hom [verlede maand] laat gaan, maar my klere is nog by die polisiekantoor. Ek het aan die mense gesê 'hier is hulle' en wou hulle hou tot die polisie kom," het 'n duidelik ontstelde Kawa gesê terwyl die mans gedwing is om op die gras te sit.

Kapt. Stanley Jarvis het aan die koerant gesê die 47-jarige man is kort ná die verkragting in hegtenis geneem en was twee jaar lank in die St. Alban's-tronk totdat die saak in November voorwaardelik teruggetrek is, omdat Kawa nie gekontak was om in die hof te verskyn nie.

Die polisie het destyds gesê die saak sal weer op die hofrol geplaas word sodra hulle die hoofgetuie, 'n bosslaper, opspoor.

Jarvis het gesê die mans sal tot Maandag in aanhouding bly en sal op aanklag van verkragting in die hof verskyn.

"Ek hoop hierdie keer is daar toewyding, optrede en 'n uitslag," het Kawa later aan die koerant gesê.

Die betogers het hul griefskrif aan lt. kol. Mark Houwland by die Humewood-polisiekantoor oorhandig. Hy het gesê Kawa se saak sal ondersoek word.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  verkragtings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

ToniMatthee sê... Hy gaan gemis word, sy "sharp sharp" en "goeie genade" is legendaries. Baie sterkte aan sy familie en vriende. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Cost Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R380000 - R400000

Direcctor of Finance

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R1200000 - R1700000

Financial Manager

Centurion
Communicate Cape Town IT
R600000 - R700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.