Vrou se lyk in swart sak op straat gevind

2010-09-03 02:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Vrou se gedeeltelik geklede lyk is Donderdag in ‘n groot swart sak in Pretoria gevind, het die polisie gesê.

“’n Verbyganger het gesê dat hy die sak vroeër opgemerk het. Hy het dit weer rondom 12:15 opgemerk. Die persoon het die sak oopgemaak en die lyk gevind,” het kapt. Jan Legoabe gesê.

Die lyk is in Cowiestraat in Pretoria se middestad gevind.

Die vrou se gesig was opgeswel en polisie het ‘n kussing en kombers in die sak gevind.

Daar word geskat dat sy in haar dertigs was en het slegs ‘n bra en ‘n kortbroek aangehad.

Die polisie vermoed dat sy verwurg is.

Enigeen met inligting wat met die moord verband hou, kan ao. Lemogang op 083 312 9764 kontak.

Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: pretoria  |  misdaad  |  moorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Adele sê... Ek vra weer... ASSEBLIEF, Kersvader... ons wil die hele sage in boekvorm he... foto's, opinies (elke Jan Rap en sy maat wat dink hy is polities belangrik het al 'n opinie hieroor gelig), die kunstenaar en galery se beweegredes, kulturele agtergrond, die verband hierin tussen kuns en politiek, die hofsake en uitsprake... Hierdie is deel van ons geskiedenis, en het hope vermaakwaarde! Ek soek hierdie boek in my Kerskous... en sal dit waardeer as jy daar uit die noord-pool die uitgewers bel dat hulle solank kan begin met my bestelling. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C#.net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2011
R 108,995.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab Hi-Rider PU
2006
R 149,995.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.