Vrou ontvoer, besteel, verkrag

2009-09-26 03:45
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee mans is in hegtenis geneem op aanklagte daarvan dat hulle ‘n 27-jarige vrou ontvoer en verkrag het.

Volgens polisie is die vrou vroeg Vrydagoggend in Evaton ontvoer terwyl sy vir ‘n bus gewag het om werk toe te gaan.

"Terwyl sy vir die bus gewag het, het ‘n rooi voertuig verby die bushalte gery. Die voertuig het toe teruggekom en vier mans het uitgeklim en haar in die motor forseer”, het insp. Kinnie Steyn gesê.

Die mans was onbewus daarvan dat die vrou se ma vanuit haar huis gesit en wag het vir haar dogter om veilig op die bus te klim. Sy het gesien wat gebeur het en die polisie gekontak.

Die vrou se selfoon het geval terwyl die mans haar in die motor forseer het en dit het polisie gelei na ‘n OTM in Springs, waar die mans haar forseer het om geld te trek.

Die verdagtes het reeds die toneel verlaat toe polisie daar opgedaag het, maar die voertuig is later in Evaton raakgesien. Polisie het die vrou saam met een van die verdagtes in die voertuig gevind.

Dié verdagte is in hegtenis geneem en ‘n tweede man is later deur polisie gevang. Die twee ander verdagtes is nog op vrye voet.

Die vrou het aan polisie vertel dat sy verkrag is maar Steyn kon die bevestig hoeveel van die mans haar verkrag het nie.

- Sapa
 

Lees meer oor: misdaad  |  ontvoerings  |  verkragtings

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

neels.minnaar sê... Sy naam is "Slow Blow" Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 64,995.00

BMW

X6 xDRIVE40d SPORT
2010
R 675,990.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2008
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.