Vrou in ‘liefdesdriehoek’ vermoor

2010-09-23 14:00
Tweets Share Share line Print

Durban – ‘n Vrou is glo deur ‘n ander vrou doodgesteek wat ook met haar kêrel in ‘n verhouding was, het die KwaZulu-Natalse polisie Donderdag gesê.

Die voorval het in eMbalenhle in Pietermaritzburg plaasgevind.

Volgens ao. Joey Jeevan het die polisie Woensdag ‘n verslag ontvang dat ‘n vrou aangeval en op pad na ‘n kliniek dood is.

Toe die polisie by die kliniek opdaag, het hulle die lyk van ‘n 21-jarige vrou gekry met drie steekwonde in haar rug.

Sy is later as Thandeka Nompilo Funda geïdentifiseer, het Jeevan gesê.

Polisie vermoed dat Funda Woensdagaand saam met haar kêrel Simphiwe Mbanjwa (30) by sy huis in Willowfontein was.

Volgens Jeevan het ‘n ander vrou na die huis toe gegaan en glo vir Funda begin beskuldig.

Dit twee het toe in ‘n oor-en-weer stryery betrokke geraak.

Mbanjwa het glo ingemeng en daarop aangedring dat beide vroue sy huis verlaat.

Funda het die ander vrou buite die huis gekonfronteer en daarna na bewering die vrou talle kere in haar rug gesteek, het Jeevan gesê.

Die vrou het glo terug baklei en na bewering vir Funda ook gesteek.

Beide is na die eMbalenhle Clinic geneem waar Funda dood verklaar is, het Jeevan gesê.

Die ander 22-jarige vrou is in hegtenis geneem en sal eersdaags in die landdroshof in Pietermaritzburg verskyn.

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- SAPA

Lees meer oor: moord  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

neels.minnaar sê... Sy naam is "Slow Blow" Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 64,995.00

BMW

X6 xDRIVE40d SPORT
2010
R 675,990.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2008
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.