Vrou in haar huis doodgeskiet

2010-02-06 11:24
Tweets Share Share line Print

Johannesburg -   ’n Vrou in haar laat veertigerjare is in haar huis in Hillcrest gedurende ’n rooftog doodgeskiet, het die KwaZulu-Natalse paramedici Saterdag gesê.

Derrick Banks, ‘n ER24-woordvoerder het gesê die paramedici het Vrydag by haar huis opgedaag en haar liggaam onder ’n kombers aangetref.

"Die vrou het aan ’n noodlottige skietwond gesterf.”

Die verdagtes het glo by haar huis opgedaag en geld geëis.

’n Geweerskoot het afgegaan en die verdagtes het gevlug.

Dit is op die stadium onduidelik hoeveel geld gedurende die rooftog gesteel is, het Banks gesê.

-Sapa

 

Lees meer oor: rooftogte  |  moorde

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andries sê... Die "probleem "kan/sal nie beskaafd opgelos word nie maar op die Afrika wyse. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2005
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.