Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vrou histeries; man nie opgespoor ná mynskietery

2012-08-20 13:30
Tweets Share Share line Print

Ga-Rankuwa – Sowat 100 vroue het by die Ga-Rankuwa-landdroshof buite Pretoria opgedaag waar meer as 250 betogers na verwagting sal verskyn by openbare geweld by die Lonmin-myn in Marikana in die Noordwes.

Nombulelo Jali (37), een van die vroue, het histeries gehuil. Sy sê die polisie weet nie wat met haar man, Themba Khalo Jali (40), gebeur het nie.

Mev. Jali sê haar man is Donderdag in hegtenis geneem.

Die polisie het Donderdag op duisende werkers wat wapens gedra het, begin skiet terwyl hulle vanaf ‘n nabygeleë koppie, waar hulle dae lank bymekaar gekom het, gehardloop het.

Altesaam 34 werkers is doodgeskiet en meer as 70 mense het beserings opgedoen. Altesaam 259 stakende mynwerkers is aangekeer.

“Ek het al die pad van Harding in KwaZulu-Natal gekom, maar ons kan hom nie vind nie. Ons het oral gesoek en ons kan hom nie opspoor nie. Die polisie het hom gevat,” het mev. Jali gesê.

Polisiebeamptes het die groep vroue genader en hulle gevra om die hofperseel te verlaat.

Sommige polisiebeamptes het helms aangehad en skilde en knuppels vasgehou.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: lonmin-slagting
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel Cronje sê... Sjym Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Little Falls - 06:30 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road Eastbound
    DELAYS through Little Falls
  • Tuesday Randburg - 06:29 AM
    Road name: Malibongwe Drive
    ACCIDENT at Oxford Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.