Vrou gevonnis oor beseerde hond

2012-02-09 19:11
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Vrou van Krugersdorp, Johannesburg is Donderdag ‘n opgeskorte tronkvonnis opgelê nadat sy nie mediese bystand vir haar beseerde hond gekry het nie.

Antoinette van Wyk is tot 12 maande tronkstraf, opgeskort vir vyf jaar, gevonnis in die Krugersdorp-landdroshof, het dierewelsyngroepe gesê.

Sy is verder ‘n vonnis van 12 maande huisarres opgelê, het die Community Led Animal Welware (Claw) en die Internasionale Fonds vir Dierewelsyn in ‘n gesamentlike verklaring gesê.

“Voorts sal Van Wyk ook vergoeding moet betaal vir die veeartsenykundige koste wat opgeloop is toe gepoog is om die hond se lewe te red nadat hy gered is. Sy word nie toegelaat om ooit weer ‘n dier te besit nie en mag ook nooit ‘n vuurwapen besit nie.”

Van Wyk is skuldig bevind aan wreedheid teenoor diere nadat sy haar hond in pyn laat ly het nadat een van sy agterste bene afgeruk is, blykbaar toe hy deur ‘n motor getref is.

Claw het die dier – ‘n Jack Russel genaamd Jack – in 2009 gered ná ‘n oproep van Van Wyk se bure, wat gesê het die hond het minstens 24 uur lank in die oprit gelê.

Mediese optrede was egter te laat.

“Geen woorde kan beskryf deur watter hel daardie arme klein hond moes gaan nie, terwyl sy eienaar, die persoon wat hy die meeste sou vertrou, eenvoudig verby hom geloop het terwyl hy hulpeloos en in pyn gelê het,” het Cora Bailey van Claw, een van die mense wat Jack gevind het, gesê.

“Dit is nog ‘n voorbeeld van hoe die eienaar van die hond bloot nie die verantwoordelikheid wat daarmee saamkom om ‘n troeteldier te besit, aanvaar het nie.”

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: dieremishandeling

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

neels.minnaar sê... Sy naam is "Slow Blow" Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 64,995.00

BMW

X6 xDRIVE40d SPORT
2010
R 675,990.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2008
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.