Vrou eis ná gaas in buik vrot

2011-05-12 09:52
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Oos-Kaapse Vrou dagvaar die staat vir R2,5 miljoen nadat 'n groot stuk gaas wat sowat 'n jaar gelede tydens 'n operasie gebruik is, in haar buik gelaat is om te vrot, berig The Times.

Zoliswa Quvane (27), 'n straatsmous, is in die Frere-hospitaal opgeneem nadat sy op 1 April gesteek is. 'n Stuk gaas wat gebruik is om haar bloed op te suig is ná die operasie in haar buik agtergelaat.

Die pyn was so erg dat sy haar werk moes los en haar enigste bron van inkomste vir haarself en haar twee kinders verloor.

'n Dokter by dieselfde hospitaal het 'n jaar later ná verskeie hospitaalbesoeke, die bron van Quvane se pyn gevind.

In dokumente wat verlede maand by die hooggeregshof in Oos-Londen ingedien is, word beweer dat die hoofchirurg, net bekend dr. Santhia, die operasie gedoen en die wond toegewerk het terwyl die gaas nog in Quvane se buik was.

Quvane is in April verlede jaar uit die hospitaal ontslaan, maar het "erge pyn" gehad. Haar buik was so geswel dat mens sou dink sy is swanger.

Sy het private dokters en spesialiste by die Butterworth gaan sien, maar is teruggestuur na Frere waar 'n X-straal op 9 Maart die "vreemde voorwerp" uitgewys het.

Quvane dagvaar die Frere-hospitaal en die provinsiale departement van gesondheid vir R2,5 miljoen. Sy eis R500 000 vir algemene skade, R1 miljoen vir pyn en leiding, R50 000 vir die verlies van inkomste, R250 000 vir mediese onkoste en R236 000 vir die verlies van verlede en toekomstige inkomste.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
50 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

neels.minnaar sê... Sy naam is "Slow Blow" Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 64,995.00

BMW

X6 xDRIVE40d SPORT
2010
R 675,990.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2008
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.