Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vrou (90) sterf in pensioen-ry

2013-01-23 15:19
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Negentigjarige vrou het gesterf terwyl sy in Chosen Village in die Noordwes gewag het om te herregistreer vir haar pensioentoelaag, het die departement van maatskaplike ontwikkeling Woensdag gesê.

Die vrou was in 'n ry buite die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Welsyn (Sassa) se kantoor toe 'n beampte oplet dat iets nie pluis is nie. Die beampte het die vrou se seun in kennis gestel het, het  Lumka Oliphant, woordvoerder, gesê.

Hy het toe besef sy ma haal nie asem nie. Die polisie en paramedici is ontbied en die vrou is op die toneel dood verklaar.

Sassa het in April verlede jaar begin om alle toelaag-begunstigdes te registreer in 'n poging om bedrog in die stelsel uit te roei.

Oliphant het gesê bejaarde begunstigdes hoef nie by Sassa se kantore te herregistreer nie. Sy het gesê bejaardes sal by hul huise herregistreer word en ouer mense en hul families wat nie geherregistreer is nie, sal steeds die toelaag ontvang.
     
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: sassa
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan Bester sê... Seg.wie eintlik praat ek met Salie weernie(wat intussen sy kommentaar verwyder het). Of het Alzheimer's daartoe gely dat Salie weernie vanmiddag besluit hy is nou Seg wie? Hoop net jy kom vanaand by die regte bed uit, anders word jy dalk weer wakker as Giel Man,synde hy so baie by jou spook.Sterkte vir jou/julle. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday City Deep - 16:12 PM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houer Road - DELAYS
  • Wednesday Mulbarton - 16:11 PM
    Road name: Klipriver Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Swartkoppies Road - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.