Vrou (72) skiet rower dood

2011-06-12 17:30
Tweets Share Share line Print

Oos-Kaap – 'n Vrou (72) wat op haar eie woon, het 'n inbreker in St. Francisbaai geskiet nadat sy vasgebind en gedreig was, het die polisie in die Oos-Kaap Sondag gesê.

Twee mans het Sondagoggend omstreeks 03:00 deur 'n venster geklim en haar met 'n mes en skroewedraaier gedreig, het ao. Marianette Olivier gesê.

Die vrou is geblinddoek, vasgebind en gedwing om die pinnommers van haar bankkaarte aan die mans te gee.

"Terwyl een van die mans met haar motor gery het om geld uit haar rekening te onttrek, het sy haarself losgemaak en 'n vuurwapen uit die kas gehaal. Die man het probeer om haar vuurwapen te gryp, waarna sy skote afgevuur en hom doodgeskiet het. Die tweede man het teruggekom en haar met die vuurwapen gesien en weggehardloop," het Olivier gesê.

'n Saak van moord en huisroof word ondersoek.

"Niemand is van moord aangekla nie. Ons sal formele ondersoeke doen en 'n dossier na die openbare vervolger stuur voor 'n besluit geneem word," het Olivier gesê.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: rooftogte  |  misdaad  |  moorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
61 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

neels.minnaar sê... Sy naam is "Slow Blow" Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 115,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2006
R 153,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.