Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vragmotorstaking: Nóg 'n interdik toegestaan

2012-10-05 18:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die arbeidshof het nóg 'n interdik toegestaan wat daarop gemik is om verdere geweld in die vragmotorstaking te verhoed, het die Padvragwerkgewersvereniging (RFEA) Vrydag gesê.

"Ons het die hof genader in 'n poging om die geweld aan te spreek. Die interdik maak dit moeiliker vir die vakbonde om voort te gaan met onwettige stakings," het Magretia Brown-Engelbrecht, woordvoerder, gesê.

Die RFEA het verlede week 'n interdik gekry om die geweld te stop wat daartoe gelei het dat vragmotors tydens die twee week lange staking aangeval en aan die brand gesteek is.

Vincent Masoga, woordvoerder van Satawu, het gesê werkgewers se poging om die staking te beëindig het misluk.

Die hof het beslis dat vakbonde 'n komitee moet vorm en mense moet aanstel wat sal verseker dat die staking vreedsaam verloop. 

Gesprekke wat daarop gemik was om die staking te beëindig het Donderdagaand misluk.

Bestuurders soek 'n verhoging van 12% terwyl werkgewers 'n aanbod van 8,5% gemaak het.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: stakings  |  satawu
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
30 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Alexander Coetzee sê... Malawi Pres verkoop haar vlgtg en bly tuis of vlieg kommersieel. Beleggers word Malawi toe genooi. Sy neuk nie agter hulle aan nie. ANC moet kennis neem. Jammer dat Afrika magsbehepteid nooit uit hulle koppe sal kan uit nie. Gesonde ekonomiese beleid en begrip daarvoor is net te hoog vir die IK vlakke wat wat ons parlement vol sit. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.