Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vragmotors in O-Kaap aan die brand gesteek

2012-10-02 18:09
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die polisie in die Oos-Kaap ondersoek twee sake van brandstigting nadat vragmotors beskadig en aan die brand gesteek is, het die polisie Dinsdag gesê.

Ao. Dumile Gwavu sê 'n afleweringsvragmotor is Maandag in Wells Estate, Port Elizabeth aan die brand gesteek.

"'n Groep mense het na bewering met klippe van die huise in Wells Estate aangekom. Hulle het die vragmotor met die klippe gegooi. Die bestuurder en 'n passasier het weggehardloop en 'n petrolbom is minute later na die vragmotor geslinger."

Die bestuurder en die passasier is ongedeerd. Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die voorval nie."

In Uitenhage het twee mans bottels met brandstof na 'n vragmotor gegooi en dit aan die brand gesteek. Niemand is beseer nie.

"Ons is nie seker of die voorvalle met die voortslepende staking verbind word nie," het Gwavu gesê.

Die Wes-Kaapse polisie het vroeër gesê 'n vragmotor het op die N2-hoofweg in Kaapstad omgeslaan nadat dit met klippe bestook is.

Volgens lt. kol. Andrè Traut is die vragmotor om een of ander rede deur misdadigers geteiken.

Niemand is beseer nie en geen inhegtenisnemings is nog gemaak nie.

Merle Lourens, woordvoerder van die Kaapstad-verkeersdienste, het gesê 'n tweede vragmotor is by die Borcherds Quarry-afrit aan die brand gesteek.

Die N2-hoofweg sal by dié afrit en die R300-kruising gesluit wees terwyl die vragmotors weggesleep word.

Dit is nie bekend of die geweld met die staking in die vervoerbedryf gepaardgaan nie.

‘n Memorandum is aan die bedingingsraad vir vervoer en vrag in Braamfontein, Johannesburg, oorhandig.

Die staking het 'n week gelede begin. Vragmotorbestuurders wil ‘n salarisverhoging van 12% hê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: vragmotors  |  petrolbomme
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Wilhelmina Scholtz sê... @marietjie ek het niemand gejudge nie. Het self toe my kinders klein was met my middelste kind deur so iets gegaan. Ek het die kind voor sy ma se huis voorgestaan, hulle was ons bure, en hom die leviete voorgelees, want sy ma het ook niks verkeerd van haar kinders geglo nie, en ons was beste vriendinne. Vir maande nie met mekaar gepraat nie, maar dit het gestop. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Civil Engineer (Senior-PR Eng)

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R900000 - R1000000

PR Eng Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R850000 - R900000

PR Eng Civil

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R600000 - R800000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.