Vragmotorongeluk eis drie

2010-03-09 06:50
Tweets Share Share line Print

.Johannesburg – Die verkeer op die N3-snelweg in Pietermaritzburg het Dinsdagoggend botstil gestaan nadat ’n vragmotorongeluk drie konstruksiewerkers se lewens geëis het en talle ander beseer is, het paramedici gesê.

Dié ongeluk het hewige verkeer in die rigting van Pietermaritzburg naby Townhill meegebring waar die ongeluk plaasgevind het, het Jeff Wicks, Netcare 911 se woordvoerder gesê.

"Die geslote baan op die N3 is weer heropen. Wrakstukke van die vragmotor word steeds uit die weg geruim.”

Die ongeluk het plaasgevind toe die bestuurder van die vragmotor, wat plastiekpype vervoer het, beheer oor die voertuig verloor het en ‘n werker getref het. Die man is op die toneel oorlede.

“Die ongeluk het omstreeks middernag plaasgevind. Een baan is noodgedwonge gesluit. Twee ander vragmotors het kort na dié ongeluk in die res van die groep werkers in die geslote baan vasgery.

“Die visvragmotor het van die pad afgegaan en teen die ander vragmotor, wat staal vervoer het, gebots. Die staalvragmotor het toe teen die vragmotor gebots wat plastiekpype vervoer het.”

Die lyke van die ander twee werkers is aan die kant van die pad aangetref.

Twee ander werkers is in ‘n kritieke toestand en nog drie werkers is matig tot ernstig beseer, het Wicks gesê.

-Sapa

 

Lees meer oor: vragmotorongeluk

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

sanet1234 sê... Dit is onvanpas om so 'n skildery van enige persoon te maak, wat nog van jou land se President. Wat reg is, is reg. Laat hulle die sondaars dagvaar. Dit is 'n bespotting van 'n familielid/bekende teenoor die hele wêreld. Ek sê weer, wat reg is, is reg. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BI Specialist

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R400000

Senior Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R450000 - R500000

Senior C# Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R450000 - R500000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 229,900.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2009
R 129,995.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr MY07
2007
R 89,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.