Vragmotorkaper vas ná wilde jaagtog

2011-05-04 21:49
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Een man is in hegtenis geneem en twee ander is geskiet en beseer toe die polisie ‘n gekaapte vragmotor in Wierdabrug, Pretoria, agternagesit het.

Die polisie het ‘n wenk ontvang oor ‘n gekaapte vragmotor waarin sigarette verwoer is en twee motors wat gebruik is om die misdaad uit te voer, het kapt. Agnes Huma in ‘n verklaring gesê.

“Op die hoek van die R55 en Wierdastraat het die polisie die twee motors, ‘n BMW en ‘n Audi, gesien wat by die beskrywings gepas het.”

Die polisie het die motors agternagesit en ‘n skietery het gevolg. Die verdagtes in die Audi het dit agtergelaat en in die BMW, wat met ‘n blou lig en sirenes toegerus was, gevlug.

Die gekaapte vragmotorbestuurder en sy kollega is in die Audi se kattebak gevind.

“Hulle is in hul bolywe geskiet en is na ‘n nabygeleë hospitaal gehaas. Hulle is in ‘n stabiele toestand.”

Polisiebeamptes het die vragmotor agternagesit totdat die vermeende kaper by Sunderland Ridge beheer daaroor verloor het. Die 36-jarige man is in hegtenis geneem vir vragmotorkaping en die besit van gesteelde goedere.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: pretoria  |  kapings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

neels.minnaar sê... Sy naam is "Slow Blow" Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 115,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2006
R 153,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.