Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Voortvlugtige 'moordenaar' by skool vasgetrek

2012-08-14 10:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Vermeende moordenaar wat sewe jaar gelede uit ‘n psigiatriese hospitaal ontsnap het, is in hegtenis geneem nadat hy as ‘n opsigter by ‘n laerskool gewerk het, is Dinsdag berig.

Madhan Maharaj (49) is in 2005 in hegtenis geneem en na die Mountain Rise-polisiekantoor geneem nadat hy sy vrou, Caroline, met 'n staalpyp aangeval en keelaf gesny het, berig The Witness.

Hy het versoek om eerder na New-tronk gestuur te word en het beweer hy het aambeie en dat dié tronk beter mediese sorg sal bied.

Hy is egter na die Fort Napier-hospitaal gestuur vir psigiatriese waarneming en het 'n week later ontsnap.

Speurkapt. Pipes Haffajee het aan die koerant gesê die polisie het nie ophou glo dat hulle Maharaj tydens die sewe jaar wat hy voortvlugtig was, sal vastrek nie.

Die plaaslike polisie en die misdaadintelligensie-eenheid in KwaZulu-Natal het hom by ‘n laerskool in Phoenix, Durban, waar hy as ‘n opsigter gewoon en gewerk het, opgespoor.

Haffajee sê Maharaj het verras gelyk toe die polisie hom gevind het en dat sy voorkoms verander het.

“Hy is nou baie ouer. Hy het ‘n paar tande verloor en is bles,” het hy gesê.

Maharaj sal Dinsdag op aanklagte wat verband hou met die moord en sy ontsnapping in die Pietermaritzburg-landdroshof verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

- SAPA

Lees meer oor: ontsnappings  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Mikesh Bhaskar sê... Yes. Hopefully it can be used in court against gangs and guards as well. Accusations from prisoners regarding bad treatment may also be substantiated or laughed off with the necessary footage. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Randvaal - 11:53 AM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Henley Drive
  • Thursday Illovo - 11:43 AM
    Road name: Corlett Drive Westbound
    DELAYS between the N1 Highway and Irene Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.