Voormalige Orlando Pirates-baas in hof

2011-11-16 09:07
Tweets Share Share line Print

Rakhange Humphrey Setshedi

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Kaapstad – Die voormalige bestuurder van die sokkerspan Orlando Pirates het Dinsdag vlugtig in verband met beweerde wedstrydknoeiery in die Kaapstadse landdroshof verskyn.

Rakhange Humphrey Set­shedi (41) van Sandton is in op 8 Junie by die V&A Waterfront deur die Valke in ’n lokval gevang.

Hy word van korrupsie aangekla.

Landdros Justhree Steyn het die saak na die Bellville-handelshof oorgeplaas en Setshedi sal op 13 Desember in dié hof verskyn. Setshedi is op borgtog van R10 000 vrygelaat.

Mpumalanga Sevutsa Stars en Garankuwa United sou in Junie in Kaapstad teen mekaar speel.

Volgens die polisie wou Setshedi glo beamptes van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Safa) omkoop om die wedstryd in Mpumalanga Sevutsa Stars se guns te beklink. Die span was in daardie stadium in ’n promosie-relegasiestryd vir bevordering na die Nasionale Eersteliga gewikkel.

Setshedi het die beamptes na bewering in ’n hotel in Kaapstad genader en probeer omkoop. Hulle het die Valke gekontak en ’n opvolg-vergadering is by die V&A Waterfront gereël.

By dié ontmoeting het Setshedi na bewering R2 000 aan speurders, wat hulle as sokkerbeamptes voorgedoen het, oorhandig.

Hy is ná die transaksie in hegtenis geneem.

Volg Nuus24 op Twitter

- Volksblad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

neels.minnaar sê... Sy naam is "Slow Blow" Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manual Tester

South Africa, Gauteng
Hire Resolve
R20000 - R23000

Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R35000

Senior Java Developer

Cape Town N Suburbs
Hire Resolve
R35000 - R45000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 115,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2006
R 153,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.