Vonnis opgeskort ná dokter met pasiënt seks het

2010-06-01 15:36
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Mediese dokter wat skuldig bevind is van professionele wangedrag ná hy met ‘n pasiënt seks gehad het, het ‘n opgeskorte vonnis gekry, berig IOL.

Dr. Mashudu Silimela is verlede maand skuldig bevind deur die dissiplinêre komitee van die Health Professions Council of SA.

Hy sou van die raad se register verwyder word vir sy gedrag.

Dit sou beteken dat hy, vir solank as wat die vonnis geldig is, nie as ‘n dokter sou kon praktiseer nie.

Die komitee het egter besluit om sy vonnis vir drie jaar op te skort.

Silimela het onskuldig gepleit met die verweer dat hy en die vrou in ‘n romantiese verhouding betrokke was.

Die vrou het egter gesê dat hy teen haar wil seks met haar gehad het.

Sy het geïnsinueer dat hy haar voor die tyd bedwelm het.

Kliek hier vir die volledige storie

Volg Nuus24 op Twitter
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: hof  |  seks

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Mkuze11 sê... ek glo nie zuma weet of dit dinsdag of dingaans dag is nie. onder sy leiding is suid afrika dieper die afgrond in. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C#.net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2004
R 139,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2005
R 185,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.