Voetganger voor kinders met panga gesteek

2009-11-18 10:24
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - 'n Bakkiebestuurder in Port Elizabeth het 'n voetganger glo vyf keer met 'n panga gesteek, ten aanskoue van 10 voorskoolse kinders wat hy besig was om te vervoer.

Buyile Vani was Dinsdag besig om op 'n sypaadjie in Port Elizabeth te stap toe 'n bakkie amper in hom vasry, het The Herald Online Woensdag berig.

Toe Vani die bestuurder konfronteer omdat hy jaag, het die man, aan die kinders bekend as Daddy, hom gevloek, die voertuig gestop en Vani gekonfronteer.

Die twee het in 'n argument betrokke geraak en Daddy het Vani met die vuis geslaan. Toe die voetganger terugveg, het die bestuurder 'n panga uit sy bakkie gaan haal.

"Hy het my vyf keer gesteek - in die bors, skouer, boud en maag," het Vani gesê.

Die 10 kinders in die bakkie het die hele voorval aanskou.

Vani is in 'n ernstige toestand in die hospitaal.

Sy aanvaller is op die toneel in hegtenis geneem op 'n aanklag van poging tot moord.

Dit is nie bekend waarheen die bestuurder met die kinders oppad was nie.

- Sapa
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Dpe eienaars van die galery behoort die ANC ook aan te kla vir aanhitsing tot geweld en intimidasie. Die kunstenaar het nooit gese dit is Zuma nie, dit was n' kwessie van n' skoen wat pas Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.