Voetganger se lyk agter taxi aangesleep

2010-09-28 20:42
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee voetgangers het Dinsdag in twee afsonderlike voorvalle op Pietermaritzburg se paaie gesterf, het paramedici gesê.

“In die eerste voorval is ‘n 50-jarige man dood nadat hy deur ‘n taxi naby die Adendale-hospitaal raakgery is,” het Derrick Banks, ER24-woordvoerder, gesê.

Volgens Banks is die slagoffer se lyk sowat 50m agter die taxi aangesleep.

Die taxi-bestuurder het mediese behandeling geweier na afloop van die voorval.

Slegs twee ure later het in vrou in Northdale gesterf nadat sy deur ‘n afleweringsvoertuig raakgery is.

“Die slagoffer is op die toneel behandel alvorens sy na die hospitaal geneem is. Sy het egter later aan haar beserings beswyk.”

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- SAPA

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... penelope.jones.144 - Dit is 'n bunker waar hy kan skuil. Hy tref klaar voorsorg. Wat sy geldsake betref is hy baie uitgeslape en die ANC is wel bewus daarvan, maar is bang vir die gemors. SARS moet nou hulle werk begin doen, as dit 'n gewone man op straat was, was hy/sy lankal vasgevat. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.