Vlugtelinge het dringend hulp nodig

2009-11-18 22:46
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Rooi Kruis het sowat R2 miljoen nodig om die xenofobie-slagoffers van De Doorns in die Wes-Kaap te help.

“Die Suid-Afrikaanse Rooi Kruis pleit by Suid-Afrikaners om saam te staan en ‘n helpende hand te bied,” het die organisasie Woensdag gesê.

Hierdie noodkreet kom terwyl onderhandelaars in gesprekke is met verteenwoordigers van die plaaslike gemeenskap in ‘n poging om die spanning te verlig.

Duisende buitelanders, meestal vanaf Zimbabwe afkomstig, is Dinsdag uit hulle huise in die nedersetting forseer.

Plaaslike inwoners het beweer die buitelanders aanvaar laer lone, en beroof hulle so van werke.

Vrywilligers het die buitelanders sedertdien te hulp gesnel en hulle van komberse en kos voorsien. Volgens die Rooi Kruis is daar ‘n drastiese tekort aan baba-formule, klere en brandstof.

Supt. Desmond van der Westhuizen, stasiekommissaris, is sowat 1000 vlugtelinge op naby geleë plase gehuisves.

Hy het ook bygevoeg dat ‘n vergadering laat Woensdagmiddag gehou is tussen die vakverbond Cosatu, die Wes-Kaapse LUR en die verteenwoordigers van die Verenigde Nasies (VN) in die hoop om die krisis op te los.

Die De Doorns-area was Woensdag kalm gewees sonder enige voorvalle van geweld. Die SABC het wel berig dat die buitelanders onder mekaar baklei het omdat hulle onseker was of hulle terug kan gaan werk toe.

–Sapa
 
 
 

Lees meer oor: xenofobie  |  de doorns

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... penelope.jones.144 - Dit is 'n bunker waar hy kan skuil. Hy tref klaar voorsorg. Wat sy geldsake betref is hy baie uitgeslape en die ANC is wel bewus daarvan, maar is bang vir die gemors. SARS moet nou hulle werk begin doen, as dit 'n gewone man op straat was, was hy/sy lankal vasgevat. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.