Vloedwaarskuwing vir Pretoria

2010-12-16 13:20
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Inwoners van Pretoria en die Tshwane metropolitaanse omgewing is Donderdag gewaarsku om laagliggende areas te vermy as gevolg van verwagte vloede, het die munisipaliteit gesê.

Dele van Centurion en informele nedersettings was veral omgewings wat kommer gewek het, het die woordvoerder vir veiligheid en sekuriteit, William Baloyi, gesê.

Enige vloedgebiede of skade kan by die munisipale rampbestuurspan aangemeld word op 012 358 6400.

Die polisie sal ook paaie sluit waar nodig.

Baloyi het gewaarsku oor kitsvloede in laagliggende areas van Paul Krugerstraat in die middestad, en Rabie- en End-strate is gesluit, sowel as Aster- en Akker-straat in East Lynne.

Daar is ook ‘n moontlikheid dat inwoners daar ontruim kan word.

Motoriste is gewaarsku om versigtig te wees op Voortrekkerweg en Michael Brink-straat, sowel as op Zambezi-rylaan.

Baloyi het gewaarsku dat hierdie paaie in die volgende paar uur gesluit kan word indien die reën voortduur.

Vloede het ook die R101 naby Bon Accord in die rigting van Hammanskraal geraak, maar die pad was nog nie gesluit nie.

Volgens ‘n verslaggewer van Sapa het is motors vasgevang in water nadat hulle probeer het om die R101, noord van Bon Accord, oor te steek.

Baloyi het bygevoeg dat hulle die Soshanguve en Soutpan informele nedersettings en ander laagliggende areas dophou, aangesien inwoners moontlik ontruim kan word.

Alhoewel daar geen onmiddellike voorvalle van vloede aangemeld was nie, word die Hennopsrivier in Centurion en die Apiesrivier in Pretoria-noord, sowel as sekere dele van Hammanskraal, gemonitor.

In Johannesburg was dele van Soweto, Lenasia, Roodepoort en Florida deur die swaar reën geraak.

Metropolisie het motoriste gewaarsku om die N1 te vermy.

Volg Nuus24 op Twitter


 

- SAPA

Lees meer oor: tshwane  |  vloede

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... 'n Lekker ministriële pos wag vir hom, met 'n portefeulje soos Gronverkryging/aanskaffing of so iets! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.