Vloedgeteisterde Kruger maak weer oop

2012-01-20 14:35
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die vloedgeteisterde Kruger Nasionale Park het sy hekke weer geopen ná erge oorstromings groot skade aan paaie aangerig het en tientalle toeriste van die buite-wêreld afgesny is, het amptenare Vrydag gesê.

“Alles is nou weer terug na normaal, al die hekke is weer oop. Ons ontvang weer besoekers,” het William Mabasa, woordvoerder van die park, gesê.

Swaar reën het die noordelike deel van die land die afgelope week geteister en gevolglik moes amptenare van die park 60 besoekers wat op safari-ritte gestrand was ontruim.

“Die skoonmaakproses is nog aan die gang, sommige paaie is gister (Donderdag) tydelik herstel,” het Mabasa gesê.

Die Krugerpark lok jaarliks 1,3 miljoen besoekers van oor die wêreld heen.

Mabasa het bygevoeg dat geen diere deur die vloede geraak is nie.

Geen sterftes of ernstige beserings is aangemeld nie.

Ses buitelandse toeriste, waaronder vier Italianers en twee Britte was, is in hul motor weggespoel en moes na dokters in die park geneem word vir behandeling, het hy gesê.

In Mosambiek is vyf mense dood en sowat 4 000 huise is oorstroom toe die storm daar oor beweeg het.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... 'n Lekker ministriële pos wag vir hom, met 'n portefeulje soos Gronverkryging/aanskaffing of so iets! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.