Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Virgin Active by tweede rasse-voorval betrek

2012-02-07 18:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Volgens berigte deur Eyewitness News is nog ‘n Virgin Active-gimnasium by ‘n rasse-voorval betrokke, het iol Dinsdag berig.

Die beweerde aanval het in Sunninghill in die noorde van Johannesburg plaasgevind en Lesley Mofokeng, die slagoffer in die voorval, sê hy is te bang om terug te keer na die gimnasium.

Mofokeng het glo reeds ‘n kriminele klag by die Sandton-polisiestasie ingedien.

Volgens berigte het Mofokeng op ‘n oefenfiets gery toe ‘n man hom genader het en daarvan beskuldig het dat hy die toerusting te lank gebruik. Die man het glo op hom gevloek en na hom as ‘n “boy” verwys.

“Die man het gekom en begin skree en het gesê: ‘Julle swart ouens neem alles. Ons weet dit is julle f*kken land, maar julle hoef nie alles te beheer nie.’”

Mofokeng was nog nie weer terug by die gimnasium nie.

Richard Branson, eienaar van die Virgin-groep, het op Facebook kommentaar gelewer aan Virgin Active SA oor die voorval.

“Ons verskoon nie enige vorm van diskriminasie by Virgin – veral rassisme – nie. Ons neem hierdie voorval baie ernstig op en beplan om self na al die feite te kyk sodat die regte uitkoms bereik kan word vir alle betrokke partye,” het hy op Facebook geskryf.

“Ross Faragher-Thomas, Virgin Ative Suid-Afrika se besturende direkteur, ondersoek die voorval persoonlik en vergader volgende week met die twee lede om seker te maak dat ons na die feite kyk en dat ons regverdig is teenoor almal wat betrokke is.”

“Ons beplan om by die kern van hierdie voorval uit te kom en ek wil herhaal dat ons nie enige vorm van vooroordeel sal verdra nie.”

– Lees die volle berig by iol en lees Branson se reaksie op Facebook hier.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
29 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Brenda Pretorius sê... Dis rerig baie sad. God, please grant the grieving family of Mbuli strength in this sad time. I pray this in the Matchless Name of Jesus. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.