Vigs-medikasie pryse kos lewens

2009-07-20 13:34
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die hoë koste van medikasie wat nodig is om Vigs pasiënte te behandel plaas duisende se lewens in gevaar, het die internasionale mediese hulpgroep, Medecins Sans Frontieres (MSF), Maandag gesê.

“Pasiënte wat ‘n nuwe siklus medikasie nodig het sal terugkeer na die doodstraf van vigs,” het hulle in ‘n verklaring gesê wat by die 2009 Internasionale Vigsvereniging konferensie in Kaapstad plaasgevind het.

Die MSF het ‘n beroep op mediese maatskappye gedoen om die patente van hul Vigs medikasie in ‘n “patente poel” te plaas om arm lande toe te laat om medikasie wat krities benodig word teen bekostigbare pryse te kan bekom.

Die poel is opgestel deur UNITAID, 'n internasionale organisasie wat daarna streef om vigs medikasie goedkoper en makliker beskikbaar te maak.

Getalle van ‘n ou publieke sektor in Kayelitsha het gewys dat 16% van pasiënte wat antiretrovirale behandeling ontvang, binne vyf jaar ‘n terugslag ervaar op hul eerste dosis medikasie.

“’n Kwart van die pasiënte wat oorgeskakel is na ‘n tweede dosis het binne twee jaar gefaal op die medikasie. Aangesien daar nie ’n derde dosis in Suid-Afrika, soos baie ander derde-wêreldlande, beskikbaar is nie, loop hierdie mense nou die risiko om te sterf.”

Anders as ander eerste dosis medikasie is meeste tweede en derde dosis vigs medikasie gepatenteer en buite finansiële bereik vir pasiënte in ontwikkelende lande.

Die MSF sê dat die patente poel sal toelaat dat generiese produseerders en navorsers lisensies om die medikasie te vervaardig te kry, in ruil vir ‘n fooi betaalbaar aan die stigtersmaatskappy.

- Sapa
 

Lees meer oor: gesondheid  |  vigs

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... 'n Lekker ministriële pos wag vir hom, met 'n portefeulje soos Gronverkryging/aanskaffing of so iets! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY04
2007
R 195,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 172,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.